English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 426
Total Replies: 232 995
Total Views: 82 455 981
topics: 10 896
replies: 126 547
views: 38 914 545
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Spite Swing Kombuis

replies: 23
views: 4964
05 Jan 2015 @ 19:14:14 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nou ja toe.

Almal is seker nie so n kortgat soos ek nie. Kyk die 2007 model is wragtag n lekker wa. Ek het egter die borde stel vervang met n Sprite stel van Campworld. Ongelukkig pas niks behoorlik in nie. Het enige iemand dieselfde gedoen en is daar n oplossing daarvoor.

Wat ek wel verander het is om verstelbare stut pale in te sit. Nou kan ek die uitslaan kombuis stel soos ek hom wil he.

Weet iemand ook of die gastofies "ignitors" moet he. Brand aleweig my vingers met n lighter (el leer nog rook)

Laastens, ek het n travel blanket laat opsit. Die velcro bo is sommer gemors. Die blanket bly afval. 

Enige oplossings?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 06:40:14 am
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 399
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Hi Grumpy,

Watter jaarmodel is jou Swing.

Ons Surfertjie het 'n glygleuf soos vir die sytent en rally op die voorkant waarin die travelblanket pas en dan word die sye met velcro strips vasgemaak wat ook in die glygleuwe pas.

Kan jy nie so glygleuf bokant jou wa se venster vas pop rivit nie. Dit behoort jou probleem met die velcro wat loskom op te los.

Smeer net die besigheid goed met sikaflex voor jy hom poprivit om water penetrasie en dus ook houtvrot te voorkom.

Besef jy moet nou jou wa "opfoeter" en hoekom kan CI dit nie van die begin af so doen nie???

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 08:13:40 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 779
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years
Hi Grumpy, die gasstofie het nie "ignitors" nie. Ek dink ook nie dat die Sprite borde reg sal wees nie en ek glo dat dit sal uitval in die ry aangesien dit swaerder is as die melamien stel. Daardie rekke sal dit nie vashou nie. As alternatief kan jy dalk oorkruis "valcro traps" vassit om die borde meer stewig vas te hou.
Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 09:00:55 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Koop een van daardie lang Big lighters. Jy sal nie weer jou vingers verbrand nie.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 13:53:16 pm
Adriaan Oosthuysen
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 20 Nov 2014
Experience: 47 years
Dagse Grumpy,

Ek het my penta se travel blanket met n tape wat jy by builders Koop, weet nie wat die naam is nie maar op doe tape se dit dat die tape 20kg kan hou en ek was nou al vier keer weg en geen probleme nie
Life is a journey , God created this and we need to enjoy it from day to DAY
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 15:37:26 pm
JacquesR
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 12 Jul 2011
Experience: 34 years

My 2010 model het 'n gleuf horisontaal bo die venster reeds gehad en Romeo het vir my glytou aan die blanket vasgestik om in te skuif. Om daai velcro se gom af te kry is baie werk. Nooit pyne gehad dat my 2007 s'n losgekom het van die velcro nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 16:00:51 pm
Lyster
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 08 Dec 2013
Experience: 59 years

Hallo Grumpy,

ek het ook 'n Swing. Die velcro het al begin loskom, toe gebruik ek 'Contact Adhesive' om dit vas te plak. Smeer die gom aan beide karrevaan en velcro, laat die gom droog genoeg word dat dit nie meer taai voel nie en plak vas. Myne hou darem nog.

Ek het ook verstelbare pale vir die kombuis ingesit wat op die grond rus, maak 'n m***se verskil!

As jy igniters vir die gasstofie raakloop, laat my weet asb! Ek sukkel ook maar met aansteek.

die borde bly maar 'n probleem. Ons s'n val ook uit. HennieBo se idee om Velcro te gebruik klink goed. Ek sal daarna kyk en dit vas poprivet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 17:07:06 pm
JacquesR
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 12 Jul 2011
Experience: 34 years

Ek dink weer die kombuis pote wat in die body indruk is beter. As die wa level staan, is die kombuis outomaties reg. Die verstelbare goed is altyd 'n gesukkel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 17:19:06 pm
Lyster
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 08 Dec 2013
Experience: 59 years

@ JacquesR

Ja, as die wa level staan. Ek kry myne net van voor tot agter level, nie die sykante nie. Ek is te lui om goed onder die wiel te sit of 'n gat vir die wiel te grawe. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 19:42:23 pm
Tjola
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 30 Jan 2014
Experience: 49 years
Bietjie boontoe le so n los foto wat ek gepost het van my sprite se kombuis. kwaliteit is baie swak as jy inzoom kan jy nie mooi sien wat ek gedoen het nie. ek het die hele kombuis verander.
die standaard stoof uit gegooi sommer n klomp gemors
het n los twee plaat stoof baie beter kwaliteit
wat ek gebruik.
n rakkie gebou vir die borde en klein bordjies van glas. vrou eet nie uit melamien uit nie

stuur my jou email of selfoon dan kan ek jou beter fotos stuur
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 21:38:52 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Tjola

hannes.viljoen@za.becker-mining.com

Dankie

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2015 @ 13:25:57 pm
Bagga
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 08 Jan 2015
Experience: 34 years
Ons het 'n 2008 Swing gekoop en is mal oor die binne uitleg, maar my vrou het niks van die kombuis "affere" gehou nie. Te ongemaklik om in te werk en skoon te maak. Ek het die gasplaat en opwasbak eenheid afgehaal, die opening toegemaak met aluminium dieselfde as die dop. Toe die paneel binne uitgehaal en rakke ingebou en twee deure dieselfde as die res laat maak en binne aangesit. Die kas bied baie meer pakplek as die " eetware mould". Die buite tafel slaan nog plat om te gebruik as 'n tafel.
A Venter
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2015 @ 14:44:52 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 779
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years
Ons het 'n 2008 Swing gekoop en is mal oor die binne uitleg, maar my vrou het niks van die kombuis "affere" gehou nie. Te ongemaklik om in te werk en skoon te maak. Ek het die gasplaat en opwasbak eenheid afgehaal, die opening toegemaak met aluminium dieselfde as die dop. Toe die paneel binne uitgehaal en rakke ingebou en twee deure dieselfde as die res laat maak en binne aangesit. Die kas bied baie meer pakplek as die " eetware mould". Die buite tafel slaan nog plat om te gebruik as 'n tafel.


Foto's asb
Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2015 @ 06:36:07 am
Bagga
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 08 Jan 2015
Experience: 34 years
Sal 'n paar fotos probeer opsit .
A Venter
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 16:11:42 pm
Pinocchio
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Jun 2019
Experience: 39 years

Hallo julle. Ek het 'n Sprite Swing Nomad gekoop. Ek wil ook graag die ou plastiek gemors wat niks kan vashou nie uitgooi en konbuis rakke inbou. Waar kry mens wat dieselfde hout/melamine te koop teen 'n goedkoop prys wat dieselfde lyk as die binnekant van jou karavaan?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 18:20:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14233
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hallo julle. Ek het 'n Sprite Swing Nomad gekoop. Ek wil ook graag die ou plastiek gemors wat niks kan vashou nie uitgooi en konbuis rakke inbou. Waar kry mens wat dieselfde hout/melamine te koop teen 'n goedkoop prys wat dieselfde lyk as die binnekant van jou karavaan?

Jy moet maar by die hout handelaars wat verskaf aan kombuiskas installeerders kyk. Ek ken nou net in Pretoria,  maar sien jy is van Natal. Hulle sny dit vir jou in mates wat jy vir hulle gee teen minimale prys. 

So terloops....waar is Abaqulusi?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 08:23:16 am
Pinocchio
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Jun 2019
Experience: 39 years

Baie dankie AC. Ons bly in Vryheid wat in die Abaqulusi distrik val. 

Ek verneem Build-It sny en verskaf amper alles. Gelukkig is hier 'n uitstekende presiese houtwerk man in Vryheid wat bereid is om my te help.

Ek weet net nog nie of ek dalk die valdeur van die kombuis moet/wil vergroot na die groot deur toe nie?

Het een van julle dalk advies of kennis daarvan? Ek wil nie die struktuur van die karavaan verswak nie. Dit is offroad gemaak alhoewel ek die karavaan nie vir 4x4 gaan gebruik nie maar meer die grondpaaie waar gems van plekke weg gesteek is.

Ek sal regtig enige advies waardeer voordat ek hierdie projek aanpak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 18:22:24 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek weet nie of jy op Facebook is nie. Gaan na Jannie Karavane. Hy doen sulke ombouings in Pretoria. Het heelwat fotos op sy blad.

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2019 @ 06:33:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14233
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hier is paar fotos wat Hornet geplaas het wat jou dalk mag help met idees.

Click op hierdie L I N K

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 09:22:50 am
Pinocchio
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Jun 2019
Experience: 39 years

Goeie more. Baie dankie vir julle hulp. Ek waardeer dit regtig baie. Dit lyk darem of ek dit self kan doen. Ek wil net eers my uitleg mooi beplan.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 14:02:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis altyd baie lekkerder as jy iets self aanpak en doen. Mens moet maar net seker maak dit word reggedoen en dit seel werk word goed gedoen.

Belangrik om die oorsproklike materiaal te gebruik want dan skep dit 'n "look" dat die wa van die begin af so was.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 15:08:26 pm
Pinocchio
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Jun 2019
Experience: 39 years

Hi Grumpy, RC & Leon, Baie dankie vir julle advies. Ek en my vrou het gepraat tussen 1 en 2. Ek gaan die stofie en wasbak afhaal asook die wasbak binne die karavaan. Ons het 'n groot opwas agter die karavaan(sien profiel foto) wat ek so bietjie breer gemaak het met Droograk, Spoelbak, Wasbak en oppervlakte om vuil skottelgoed op neer te sit. Ek het dan ook koue en warm(Geyser Gas en Elektries) water met groot water tank. Oja en 2x2m Rally tent agterop om die son te keer. 

Ons wil so nou en dan van die grid af soos die naweek op die plaas. Dus gaan ek die bestaande stoof her boks. Soos Grumpy hierbo genoem het, het ek na Jannie Karavane gaan kyk en baie goeie idees gekry. Ek het ook na die link gaan kyk van RC. Ek hou van die uitskuif laaie/oppervlaktes. Ek dink dis die rigting waarin ons dink. Microgolfoond ook inbou buite. Baie dankie julle vir die hulp. Ek waardeer dit regtig baie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 15:40:01 pm
Pinocchio
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Jun 2019
Experience: 39 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 20:53:31 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Groot plesier. 

Onthou om fotos, before and after te neem.

Plaas op forum dan kan jy ander ook help.

Thx

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required