Hier is die inligting van die een wat ek opgesit het.
Ek het ‘n fout gemaak en gedink die wireless sal goed werk maar in en om die stede is daar te veel storings toe haal ek die transmitter uit en koppel die kamera regstreeks na die monitor toe en daar is al my probleme opgelos. Ek het die 7” skerm gevat want ek wil nie sukkel om te sien nie. Ek het ook die spaar draad op die plug gebruik vir krag na agter vir die karavaan se kamera. Ek sal graag 'n 2de kamera wil opsit wat vêrder kan sien (met so 60-90° hoek) Die koppelings wat ek gebruik is die gewone RCA koppelings, ek het 'n 10m RCA draad gekoop (twin) dikkerig en hulle van mekaar los getrek, een van die kamera tot voor en dan een van agter die kar tor voor by die monitor.
Ek het met Nicole gedeel rearviewcam@gmail.com
R282.00 Slimline low lux day/night car camera Can be used for any of the LCDs for rearview or normal view
R694.00 7" LCD
R100.00 vir 10m RCA draad wat ek gesplit het een onder die karavaan en een vir die kar.
TOP CCTV - Security & Surveillance
No.2, Builder's Warehouse Centre,
Nobel Street, The Interchange,
Somerset West,
Cape Town.
Tel: 021-851 0353, 021-852 6680, 083-691 3188
Fax: 021-852 6680
Email: sales@topcctv.co.za
Website: www.topcctv.co.za
Ek het vir Robbie 'n vriend van ons een gaan koop by die "Montana Traders" (vlooimark)
Daar is baie maar ek het een gesoek wat nie die lyne wys nie want dit is 'n "reverse" kamera en ek het die "rearview" een gesoek. Na so amper 2 ure se gesoek kom ek op die een af wat 'n stel is en hy het ook 'n groot skerm, vir R 1,000. Dit is die een wat die boks wys in die galery.
Die "coil" draad met "connecters" kry ek glad nie, ek het op die web op die foto afgekom.
Stef
Ek het hom vir Robbie gekoop maar dit is baie maklik om in te sit.
Die stelsel wat ek het is by montana traders gekoop. Die 7" monitor is die een op die voorlaaste foto van Willem. Hy knip oor die middelste truspieel van die tipper en dien ook as 'n spieel as dit nie aangeskakel is nie.
Dis hoe klein die kamera op die agterkant is. Gekleure duidelike beeld met stadia lyne wat jou help as jy terugstoot.
Het als self geinstaleer. Baie eenvoudige stelsel.
I use a smaller monitor but my camera looks exactly like Leon's one. Pretty simple to install. You just need to source a long cable from the back to the front of the van. I had Zackspeed in Woodmead,they made up the length I required.
Rear camera= best thing since sliced cheese

Yes cheese it is Brian. I would say in order of importance, first the mover, then the rearview camera.
Anybody interrested in rearview mirrors. You can have them for free! ! ! ! ! ! !
Ek hou nie van die ".. met stadia lyne wat jou help as jy terugstoot" waarvan Leon praat nie, daarom het ek 'n "Rearview" gesoek en nie 'n "Reversing" kamera nie want myne en die een wat ek vir Robbie gekoop het het nie daai lyne nie want en voel dit gaan my pla as dit die heelpad aan is.
Ek het weer rond gesoek en http://www.trail-link.co.za/ lyk my sal dalk 'n oplossing wees, ek het vir hulle 'n e-pos gestuur om te hoor.
Sit die 13 pen UK een op die kar en karavaan en gebruik dan die spiraal tussen die twee, as ek die sleepwa gebruik dan sit ek die omskekel een van 13 na 7 pen op die voertuig en als is weer SA normaal.
Ek het ook 'n e-pos vir Orlaco gestuur en binne 30 Min (dit is now diens) toe skakel die SA verspryders my na humme van hulle Nederlandse tak my e-pos gekry het, hy sal ook vir my inligting stuur.
Ek wag ook vir inligting van die ouens af.
http://www.alibaba.com/product-detail/5-PIN-Pure-PVC-Professional-Trailer_705608877/showimage.html
Dit lyk soos die een wat na gesoek het ?
Die trail-link ouens is (mal) met hulle koste.
Ek het op die afgekom maar is in USA.
Hoekom kan ek dit nie hier billik kry nie ?
http://www.rvupgradestore.com/5-Way-Round-Socket-With-Molded-Leads-p/1257405.htm
Ek het by Topwell Int'l Electronics op die afgekom, ek wag nog vir die Eric om te hoor wat is die prys. Voel bietjie skrikkerig om van China Town "E-mail:sales@chinatopwell.cn" te koop.
By Bosfontein het Gert oorgekom na my en homself voorgestel, ek kan gladnie sy Forum naam onthou nie. Ons het gesels oor die krag en kamera koppelings, ek het gesê ek sal die inligting wat ek het vir hom hier plaas as dit nie iewers op is nie, ek kry dit nie maar hiet is dit.
TRAIL-LINK
E-MAIL: sales@trail-link.co.za
WEB: www.trail-link.co.za
TEL: (012) 335 7402
Dié produk was/is nog nie op hulle web nie.
As for the connectors.
If you require extra functions - we can suggest the following which are not yet on our website.
The nice thing about these is that they give you six extra functions if required, but also remain compatible with your existing 7Pin setups.
So basically you could use these on your vehicle + caravan, and the other trailers could remain unchanged.
Hope this helps.
Please let me know if you need any pricing.
Gert
Laatweet as jy dit gesien het asb.
Willem ek hou baie van die sok. Dit is eintlik die ideal. All in one.
Ek stof net die draad af vir die wat soek na opsies.
Ek wonder waar in SA kan ek so een bekom ?
INSPIRE 1, Amazon en Gadget Buy het ek ook van hulle gesien.
Hier is die skakel op e-bay.
Ek kry nie een in SA nie.
Geert
Is dit die ouens ? www.securitywarehouse.co.za/
Willem, dom vraag, maar wat is die doel van twee kameras?
Jammer, ek het nou op ander draad gesien wat die doel van twee kameras is, jy kan gerus vir ons terug voer gee as jy die stel in gebruik het. Myne sien so 30 tot 40m ver, maar is net duidelik binne 20 meter.
Geert
Ek het vir hulle 'n e-pos gestuur, dankie.
Al kan ek net een kry wat so tussen 45° en 90° is sal dit werk want ek het een op wat so 170° is.
Johann
Ja dit is vir die oop pad om vêrder terug te kan sien, in die aand is dit nie 'n probleem nie want dan sien jy die ligte maar in die dag kan jy nie 'n voertuig op meer as 40 meter sien nie.
Baie dankie, maak so. Wag nou om van hulle te hoor.
Dankie Willem, het dit ook nou so
So bietjie terugvoering oor ons opset.
Die Sondag voor ons ry toets ek die setup en vind toe die kamera de RCA se middel punt het uit getrek. So deur die ry en vakansie sê ek vir Surette daar moet iets wees wat beter kontak kan maak met 'n veer aksie. Toe spring die gedagte in my kop om die ou soort dik stereo plugs te gebruik, toe in Mosselbaai van dit gekry en nou moet ek dit net nog insit.
Saam met dit wil ek ook die kamera vervang met die vêr en wye hoek een.
Sal plan maak.
Gaan julle saam na Theo se plak ?
Die stelsel wat ek het is by montana traders gekoop. Die 7" monitor is die een op die voorlaaste foto van Willem. Hy knip oor die middelste truspieel van die tipper en dien ook as 'n spieel as dit nie aangeskakel is nie.
Dis hoe klein die kamera op die agterkant is. Gekleure duidelike beeld met stadia lyne wat jou help as jy terugstoot.
Het als self geinstaleer. Baie eenvoudige stelsel.
Leon
Seker baie dom vrae:
As jy nou die gat geboor het bokant die nommerplaat, hoe kom jy daar by in die lugleegte om die kamera vas te draai agter en die drade te lê?
Haal jy een van die ligte uit?
Het jy gaajie onder geboor en die drade met die onderstel geneem vorentoe
John die gat is geboor reg bokant die nommer plaat se liggie. So as jy die liggie uit haal druk jy jou vinngers daar deur om die vinger moer vas te hou. Dis baie maklik.
Waarskuwing. Plak die drade van liggie met Ducktape teen die buitekant van karavaan vas jy wil nie hê dit moet binne in val terwyl jy werk nie.
Tip.nadat jy die RCA plugin geplug het en krag in geplug het by kamera drade, draai dit ook toe met Ducktape. Wil nie hê dit moet per ongeluk los gaan nie. Onnodige baie werk
Dankie Leon Gaan more die stelsel insit
So bietjie terugvoering oor ons opset.
Die Sondag voor ons ry toets ek die setup en vind toe die kamera de RCA se middel punt het uit getrek. So deur die ry en vakansie sê ek vir Surette daar moet iets wees wat beter kontak kan maak met 'n veer aksie. Toe spring die gedagte in my kop om die ou soort dik stereo plugs te gebruik, toe in Mosselbaai van dit gekry en nou moet ek dit net nog insit.
Saam met dit wil ek ook die kamera vervang met die vêr en wye hoek een.
Hier is myne net na ek hom ingesit het. Regs kan jy die kamera onder die nommerplaat sien.
Nee Johan, moet dit nog kry.
Trevor, dit hang af waar jy jou kamera wil installeer. Ek het myne op die plaat, heel onder, waarop die geelstrook geplak is, gemonteer en dan is die bedrading makliker. Party ouens verkies dit hoër, maar vir my werk dit goed genoeg - ek wil net sien 'n voertuig is agter my, en nie noodwendig dat dit 'n Toyota, Ford of Isuzu is wat sukkel om verby te kom nie !
Fotos van die koppel sok wat ek by elektroniese winkel gekry het.
Die drade se punte skroef vas, dis net vir my makliker as 'n draad los sou kom, om dit dan weer n et vas te skrief.
Die sok het een kant wat op die montering plaat vas bout, met heat shrink om die kabel waterdig te maak, daar is vier punte, al vier is gemerk, 1 vir aard, 2 vir positief en 3 en 4 vir beeld. Dit kan ook nie verkeerd in geprop word nie, dit lyk net soos 'n miniatuur 7pin sok.
Trevor dit is nie nodig om 'n gat te boor om die drade tussen die veselglas en die staal in te kry nie. druk net 'n lang genoeg dik staal draad daar deur wat strek tot by die gat wat jy gemaak het vir die kamera. Daar behoort niks te wees wat jou kan verhinder om dit te doen nie. Die enigste beperkte spasie is nou maar onder waar onderstel hout en veselglas bymekaar kom.
Ek was gelukkig dit was baie maklik . Het na die tyd daaraan gedink om 'n stuk wit conduit pyp in te druk sodat die drade daarin kon loop. Enigste probleem was om dit karavaan hoog genoeg opgelig te kry om die lengte pyp ingedruk te kry.
My terugvoer is laat maar ek hoop jy het reg gekom

Leon, jy laat dit maklik klink. Ek wil my kamera vanaf die onderstel skyf na waar joune op die Classic was/is, maar om daai draad van onder, om die hout en tussen die chassis en die veselglas deur te kry, is "mission impossible"
As ek die dik draad verby die hout kry, gaan lê dit skuins, en ek kry dit nie regop gedruk nie. Ek wil nie die kamera se gat boor, voor ek nie die drade deur het nie. Spartel nou al 4 Cokes verder en geen vordering nie, en om van die nommer plaat af te werk, nog moeiliker, want dan neig die draad om dak toe te gaan
Johan jy sal sien dat die veselglas nie daar onder vas is nie. Dit druk net baie stewig vas. Moenie net reg onder die nommerplaat vir gaaping soek nie. Daar is dalk 'n gaapingtjie nader na een van die kante toe.
Jy sal ook sien jy werk makliker sodra die gat geboor is. As jy gat boor onthou jy moet die vinnger moer agter op die kamera met jou vinngers kan bykom om dit vas te maak.

Dankie Leon, ek het vandag gesien die drade lê so na die linker kant, en dan boontoe. Kon egter min uitrig met die lekker reën vandag, ek sal kyk oor die volgende dae hoe die weeer lyk en dan maar oe toe knyp en boor
Ek het my nommerplaat liggie verander na kort LED strokie, dus kan ek nou reg bo die no plaat lig houer die kamera sit. Dit gee my genoeg spasie om onder daai foto wat Frans vir my gemaak het in te kom.
Ek het oplaaste vir my 'n gewone huis sekerheids kamera gekry vir die vêr sien op die oop pad. Hy is nie permanent vas nie want my opwas rakkie kom daar so dan hak ek hom net af tot voor ons weer ry. Die lekker is my monitor het 2 AV in so ek kan 2 kameras koppel en net die monitor met sy remote verander na die ander kamera. Ja die nadeel is dit is nie 'n "rear view" kamera nie en daarom is die beeld verkeerom, dit pla nie want ek gebruik hom op die snelweg net om te sien of daar 'n voertuik vêr agter my is.