English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 330
Total Replies: 204 972
Total Views: 80 957 909
topics: 9 840
replies: 110 329
views: 38 215 910
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Omaramba Vakansie oord Rustenburg

replies: 17
views: 2845
10 Jan 2013 @ 13:04:18 pm
Adele
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 10 Jan 2013

Het enige iemand onlangs by Omaramba vakansie oord gaan kamp en hoe is hulle geriewe?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2013 @ 14:51:57 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3311
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 51 years

Hi Adele,

There seems to be mixed opinions on Omaramba. I found it alright, by have seen some complaints - I suggest you do a search (on the left column towards the top).

I personally think it has more to do with where you stand - right up against the swimming pool, you will find it rowdy when busy. I heard they kick people out for misbehaviour and was actually informed that my neighbours there were relocated away from us one week end.

Regards,

David

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2013 @ 15:23:40 pm
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1406
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 37 years

There are nicer parks in the area.............Sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2013 @ 15:40:13 pm
Mostert
Gold Member
40% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 14 Nov 2008

Dis 'n baie lewendige kamp.  Jongmense is mal daaroor.  Dit is maar besig.  Soos Duncan sê daar is beter plekke in die omgewing.  Ek self was 2 keer daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2013 @ 11:23:20 am
Ansie
New Member
22% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 11 Jan 2013

Ons was verlede week daar en ek sal dit rerig nie aanbeveel nie. Die geraas was die minste van ons probleme. Die ablusies is verwaarloos en vuil en die swembad het rerig ook veel te wense oorgelaat. Spaar jouself die frustrasie en gaan kamp by n ander plek

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 21:44:15 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 11:53:57 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Geert jy moet dit maar geniet. Ek kyk hom sommer by die huis.

Daai oord sien my nooit weer nie. Nie eers as die brekvis op die huis was nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 12:24:26 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 534
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Geert jy moet dit maar geniet. Ek kyk hom sommer by die huis.

Daai oord sien my nooit weer nie. Nie eers as die brekvis op die huis was nie.

Ek was nog nooit daar nie, maar wat ek op verskeie forums van die plek gelees het, asook hulle "rating" op hierdie web-blad, sal hulle my waarskynlik ook nooit daar sien nie.

Never trust a woman who's honest about her age.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 17:38:15 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Ons het eenkeer daar ingeloer terwyl ons by Buffelspoort gekamp het. Myself belowe dat ek liewer sal ophou kamp as om daar te staan. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2018 @ 06:18:32 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ons het eenkeer daar ingeloer terwyl ons by Buffelspoort gekamp het. Myself belowe dat ek liewer sal ophou kamp as om daar te staan. 

Ja kyk dit is 'n manier om dit te stel.... Ha ha ha

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 20:25:53 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2018 @ 18:42:11 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Dankie vir die inligting Geert maar ek sal ongelukkig nie van die uitnodiging gebruik kan maak nie. (Beste diplomasie waaraan ek kan dink)

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2018 @ 18:51:34 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

As ek so op facebook en ander platforms lees en iemand vra oor hoe die oord is, kry mens hordes negatiewe opmerkings. Ek dink hy is seker amper heelbo as dit by negatiewe terugvoer kom. Tog as mens lees en fotos sien van mense wat naweke daar deurbring, is dit van die volste oorde wat daar is. Dan wonder ek...hulle het tog op n manier n wen resep...iets wat baie ander oorde nie regkry nie. Ek sal ook seker nie soontoe gaan nie...ook seker maar oor die terugvoering wat ek lees, maar is ook nie lief om by n dam te kamp nie. Ek hou wel van al die idees wat hierdie oord kort-kort mee opkom....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2018 @ 19:00:33 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Ek dink nie die oord is noodwendig "sleg" nie, dit het sy eie aanhangers en hulle geniet dit. Daardie aanhangers sal weer nie noodwendig van die meer "konserwatiewe" oorde hou nie en wil ook nie aan daardie reels gebonde wees nie. Kortom die oord het n plek en aanhangers wat daarvan hou. Ek wat nie daarvan hou nie weet om n ander oord te soek. As ek tog soontoe wil gaan moet ek aanvaar wat ek kry en nie kla nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2018 @ 19:12:34 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1033
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Ek hou nogals van die pleklaughing.

Ek leen altyd ń 2-man tent uit vir die brandewyn fees, dan kry ek ń splinternuwe 4-man tent terug.

Ek sit nou alreeds met 2x 4-man tente wat ek nie weet aan dit behoort nie.

"Skep as dit pap reën"sealed

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2018 @ 07:30:14 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2627
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Ek dink hulle "cater" vir n hele ander mark. Jong ongetroudes wat wil "party".

Soos genoem....hulle hou n brandewyn fees???

Jare terug daar gekamp met n tent. Toe ek gebreekte bottels en glase in die swembad kry het ek geweet.......die plek is nie vir my nie.

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2018 @ 07:59:44 am
Chris Centurion
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 365
Joined: 04 May 2016
Experience: 31 years

Ek het in 1988/9 twee keer daar gekamp. Dit was daardie jare baie lekker en rustig. Die oord het aan die Poskantoor behoort.

Die gebou wat die oord se restaurant en kantore gehuisves het is kort daarna in 'n brand verwoes. Het nooit weer terug gegaan nie.

Dit is soos wat Hannes sê......die wat daar gaan kamp, is die wat hou van jolyt en deurdruk dagbreek toe. 

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 07:39:05 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek hou nogals van die pleklaughing.

Ek leen altyd ń 2-man tent uit vir die brandewyn fees, dan kry ek ń splinternuwe 4-man tent terug.

Ek sit nou alreeds met 2x 4-man tente wat ek nie weet aan dit behoort nie.

"Skep as dit pap reën"sealed

Ha ha ha ha................................. Ja as jy slim is kan dit winsgewend wees.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First