2013 JURGENS SAFARI ORYX - Hier is hy, jou soektog is verby! For sale

R 149 000.00
Category: Caravans - Off Road Jurgens Safari  | Location: Limpopo Warmbad | Sold by: Theuns Kriek | Date posted:
Jurgens Safari
Private Sale Very Good Condition
2 PersonsSingleOff RoadShowerPopup Roof

Silwerskoon en netjies! Toegerus met alle standaardtoerusting plus sykante vir afdak en storthokkie. Nuwe diepsiklusbattery, twee gasbottels, 40 liter ingeboude watertenk, 220V en gas Hansen geyser en National Luna Weekender ys/vrieskas. Wiellaers gediens en skokbreker in haak is vervang. Alles in goeie werkende toestand. Gaan geniet jou vryheid met hierdie wa as die inperking veby is, want jy hoef niks verder aan hom te doen nie. O ja, hy het geen houtvrot nie – dis gewaarborg! Weens die inperking kon ek hom ongelukkig nog nie deur sy padwaardigheidstoets sit nie, maar hy sal hom beslis slaag. Kontak my gerus vir nog inligting.

Report
Are you sure you wish to report this?
Yes
No
Theuns Kriek
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Search

563 Latest Caravan and Camping Classifieds for Sale

563 Latest Caravan and Camping Classifieds for Sale

Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za