New Sprite Tourer SP For sale

R 369 900.00
Category: Caravans - On Road Sprite Tourer | Location: Gauteng Vereeniging | Sold by: Elite Auto Leisure | Date posted:
Sprite Tourer
Dealership Sale Excellent Condition Managers Special
2 PersonsSingleGravel RoadShowerToiletPopup Roof

πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

NEW Sprite Tourer SP

Is jy opsoek na 'n wa warmee jy die land kan plat toer? Indien ja is die wa beslis vir jou. Met die wa kan jy al die mooie grondpaaie beleef en self Botswane/Namibia aanpak. Heerlike Buite stort met warm water by al jou krane. Geyser kan op 220v en gas werk. Lekker buite kombuis. Yskas/vrieskas is 220v/12v.

πŸ†“οΈ105ah deepcycle battery.

Kom besoek ons gerus by Barrage weg, Vereeniging vir 'n baie groot verskuidenheid karavane.

Dewald 0️⃣8️⃣2️⃣5️⃣7️⃣2️⃣4️⃣1️⃣4️⃣9️⃣
VEREENIGING
R369900

🚨Bank finansieering beskikbaar op ons vloer
🚨Inruilings van voertuie en karavane welkom

πŸ”₯Awning
πŸ”₯Buite stort met stort tent
πŸ”₯Buite kombuis
πŸ”₯Spaarwiel
πŸ”₯Gas bottel
πŸ”₯Geyser
πŸ”₯Engel 12v/220v yaskas/vrieskas
πŸ”₯Binne badkamer met toilet
πŸ”₯2 x elken beddens of 1 queen size bed
πŸ”₯Baie kassies

Elite Auto Leisure
+27 16 4555 773
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Search

37 Elite Auto Leisure Pre-Owned for sale

37 Elite Auto Leisure Pre-Owned for sale