Braai skottels For sale
PoA
Category: Equipment Gas Products | Location: Free State Parys | Sold by: | Date updated:


Skottels vir braai. Standaard een, en een met drie afskortings, (werk lekker as jy ontbyt maak vir meer as een - vra my!) Die gas toebehore (derde een op die foto) kry jy gratis indien jy die ander twee saam koop. Maak my 'n aanbod en kom haal.... Geleë in Parys. Nico 071 877 6079
Nico Wassermann