2019 NEW SERIES JURGENS XCAPE OFFROAD KARAVAAN For sale








NEW SERIES! 2019 Jurgens XCape Offroad 4x4 Caravan.
SOOS 'N BABA OPGEPAS - LYK SOOS NUUT.
Ingesluit:
- Queen size bed en mens hoef nie oor mekaar te klim nie.
- WARM en KOUD AIRCON vir daai snoesige slapies.
- Buite Kamp-Yskas wat uitskuif, 74lt National Luna.
- Hansen 220v/gas geyser vir warm water by stort en opwasbak.
- Ingeboude watertenk.
- Buite kombuis met gasstoof en groot spens en uitvou werksblad, lopende water, wasbak, yskas en LED ligte.
- 2 x 100ah Batterye met smart charger asook Anderson laai sisteem terwyl mens sleep. Solar ready met charge controller.
- Leisure awn reeds vas aan die karavaan.
- Awning wat oor die bed opslaan.
- Galvanized chassis met 15 duim all terrein wiele.
- Spaarwiel met cover.
- 2 x gasbottels en 2 x jerrykanne.
GEEN klipmerke nie en dit lyk of die karavaan nooit gebruik was nie.
Kamp waar julle wil in lieflike gerief.
Whatsapp: https://wa.me/27835564951
Website: http://www.topcaravans.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/TopCaravans
Finansiering kan gereel word
Inruilings is welkom