2017 JURGENS SAFARI XCAPE - Vat hom oral saam! For sale

R 258 000.00
Category: Caravans - Off Road Jurgens Safari  | Location: Limpopo Warmbad | Sold by: Theuns Kriek | Date posted:
Jurgens Safari
Private Sale Excellent Condition
2 PersonsSingleOff RoadShowerPorta PottiPopup Roof

Silwerskoon en netjies – lyk en ruik nog nuut! Toegerus met alle standaardtoebehore en baie ekstra toerusting. Dit sluit in: lugversorger, 60 liter Snomaster ys/vrieskas met seilbeskermer, geyser (gas en 220V), 105 Ah battery (splinternuut), breekware, mikrogolfoond, tweeplaat gasstoof, 2 x gasbottels, 2 x 20 liter jerrykanne, baie tentpenne en toue, Porta Potti met chemikalië, reiskombers, groot grondseil, sykante vir tentafdak, verlenging van tentafdak, storthokkie met sponsmat, noodwieloortreksel, stormbande en vuilgoedsakstaander. Padwaardigheidsertifikaat kan gereël word. Wiellaers en haak is gediens en remme nagegaan. Alles is in ‘n baie goeie werkende toestand en die Xcape kan net so gehaak word om mee te gaan toer. Hierdie is in wese ‘n nuwe wa met ‘n oue se prys. Moet asb nie al die moeite doen om te kom kyk en dan vra wat my beste prys is nie. Hierdie is reeds ‘n baie goeie prys en jy sal nie ‘n ander een in so ‘n toestand met soveel ekstra toebehore goedkoper in die hande kry nie. Hierdie Xcape bied baie goeie waarde vir jou geld – kom kyk gerus!

Report
Are you sure you wish to report this?
Yes
No
Theuns Kriek
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Search

411 Latest Caravan and Camping Classifieds for Sale

411 Latest Caravan and Camping Classifieds for Sale

Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za