π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯
2016 Sprite Tourer SW
Baie netjies en silwerskoon. Hierdie wa is idiaal vir daardie hemel op aarde plekke wat mens nie met n gewone padwa kan besoek nie. Slaap 4 mense. Heerlike buite kombuis om kamp nog lekkerder te maak.
π¨π¦Finansiering beskikbaar by alle groot banke.
Inruilings van voertuie en karavane welkom.
Dewald 0οΈβ£8οΈβ£2οΈβ£5οΈβ£7οΈβ£2οΈβ£4οΈβ£1οΈβ£4οΈβ£9οΈβ£
VEREENIGING
R279900
π₯Awing
π₯Awing kante
π₯Grondseil
π₯Movers
π₯Spaarwiel
π₯Water kan
π₯Gas bottel
π₯Dubbel bed
π₯Dubbel bed/eethoek
π₯Microwave
π₯Yskas(12v en 220v)
π₯Baie kassies
π₯Buite kombuis
π₯2plaat gas stoof
π₯2x wasbakkies
π₯Sprite eetgerei