2015 SPRITE EN-SUITE MET VOL PRIVAAT BADKAMER For sale









PRIVAAT BADKAMER en Eilandbed 2015 Sprite En-Suite.
Die BESTE TOEGERUSTE en MOOISTE EN-Suite Sprite in die land.
Top Caravans Vanderbijlpark.
Alles Ingesluit:
- Split unit Aircon.
- Privaat badkamer met warm stort, spoeltoilet en wasbak.
- EWIK movers met battery en C-Tek charger.
- Eilandbed met Bamboo matras.
- Buite kombuis met gasstoof, wasbak met warm water, mikrogolf en spens.
- Mag wiele.
- Voltent met extension.
- Rally tent.
- Aluminium klere wasgoedlyn buite gemonteer op karavaan.
- Dubbeldeur yskas/vrieskas.
Padwaardigheid en BTW ingesluit.
Die karavaan is uitmuntend opgepas en sleep so gemaklik want hy is nie onnodig groot nie.
Whatsapp: https://wa.me/27835564951
Website: http://www.topcaravans.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/TopCaravans
Finansiering kan gereel word
Inruilings is welkom