2014 Jurgens Xplorer For sale

R 269 900.00
Category: Caravans - Off Road Jurgens Safari  | Location: Gauteng Vereeniging | Sold by: Elite Auto Leisure | Date posted:
Jurgens Safari
Dealership Sale Excellent Condition
4 PersonsSingleOff RoadShowerPopup Roof

πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

2014 Jurgens Xplorer.

Bederf jouself met n wonderlike offroad karavaan. Vat jou gesin op daardie wel verdiende Afrika trip. Die wa is volledig met alles wat jy nodig gaan he vir n wonderlike vakansie. Besoek die wonders van Suid-Afrika. Die pragtige grondpaaie wat ons mis ry.

πŸ”₯!!!!!Finansieering Beskikbaar!!!!!

πŸ”₯!!!!!Inruilings welkom!!!

πŸ”₯!!!!! Aflewering landswyd beskikbaar teen extra koste!!!!!

Skakel my gerus vir besigtiging.
Dewald 0️⃣8️⃣7️⃣5️⃣7️⃣2️⃣4️⃣1️⃣4️⃣9️⃣
Vereeniging

R269900

Hierdie wa is toegerus met die volgende….

πŸ”₯ Aircon
πŸ”₯ Awning/Vol tent
πŸ”₯ Stort tent
πŸ”₯ Eetgerei
πŸ”₯ Brandblusser
πŸ”₯ 2x Gas bottels
πŸ”₯ Geyser
πŸ”₯ 2x Jerry Cans
πŸ”₯ Stort
πŸ”₯ Spaarwiel
πŸ”₯ Ingeboude watertenk
πŸ”₯ Yskas/vrieskas
πŸ”₯ Gas stoof
πŸ”₯ Battery
πŸ”₯ Uitskuif kombuis
πŸ”₯ Quuen size bed
πŸ”₯ Buite multiplug
πŸ”₯ Uitskop dubbel bed
πŸ”₯ Heerlike kassies vir baie pakplek
πŸ”₯ Brad Harrison plug
πŸ”₯ Alle toue en penne
πŸ”₯ Elektriese koort

Elite Auto Leisure
+27 16 4555 773
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Search

43 Elite Auto Leisure Pre-Owned for sale

43 Elite Auto Leisure Pre-Owned for sale