2013 SPRITE SWING For sale

R 147 000.00
Category: Caravans Sprite | Location: Gauteng Albemarle | Sold by: Dennis Kilian | Date posted:
Sprite
Private Sale Excellent Condition
3 PersonsSingleOn RoadPopup Roof

2013 Sprite Swing - Uitmuntende kondisie.
- Die karavaan het slegs 4x kampe agter die rug.
- Baie ekstras ter waarde van meer as R 2000-00.
- Sytent nog nooit gebruik nie.
- Rally.
- Howlingmoon Awning.
- Travelling blanket.
- Nog nooit direk op vloer tapyt getrap nie agv matte wat ingelê is deur 'n spesialis en kan maklik verwyder word.
- Vir meer besonderhede, kontak die eienaar - Gert Odendaal @ 082 784 2222 of Dennis @ 076 503 2693.
- Prys is onderhandelbaar.
- Geen agterstallige lisensie gelde.
- Rede vir verkoop - Verhuis met aftrede na Clarence.
- Handelaars is ook welkom met 'n aanbod.

Report
Are you sure you wish to report this?
Yes
No
Dennis Kilian
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Search

985 Latest Caravan and Camping Classifieds for Sale

985 Latest Caravan and Camping Classifieds for Sale