Southern Africa's Leisure and Tourism Network
Register

2007 SPRITE SWING 4-BED KARAVAAN For sale

R 135 000.00
Category: Caravans - On Road Sprite | Location: Gauteng Vereeniging | Sold by: Top Caravans | Date posted:
Sprite
Private Sale Excellent Condition
4 PersonsSingleOn RoadPopup Roof

Hierdie Sprite Swing lyk soos 'n 2 jaar jonge karavaan.

Ingesluit:

* - Ewik Movers.
* - Voltent met stoepie asook rally tent met sykante.
* - Buite kombuis met gasstoof en wasbak met lopende water.
* - Breekware.
* - Eilandbed .
* - Nog 'n driekwartbed wat 'n dinette maak met sitplek vir 4 mense.
* - Yskas/vrieskas.
* - Baie kaste en hangkaste.
* - Neuskas met waterkan en gasbottel.
* - Battery met laaistelsel vir movers.
* - Kompleet tando stabilizer.

Uitmuntend opgepas en altyd in 'n toe motohuis gestoor.

Whatsapp: https://wa.me/27835564951

Website: http://www.topcaravans.co.za

Facebook: https://www.facebook.com/TopCaravans

Finansiering kan gereel word

Inruilings is welkom

Top Caravans
+27 83 556 4951
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Search

498 Latest Caravan and Camping Classifieds for Sale

498 Latest Caravan and Camping Classifieds for Sale