Search by CARAVAN DEALERS
Equipment, etc.
Kamphangkas
Hierdie is 'n kamphangkas wat ek weet ek moet nie verkoop nie, want die een wat ek in sy plek gekoop het, vou omtrent 2x so groot as die een op!
Die rak kom in sy eie drasak, het 4 interne rakke aan die linkerkant asook 'n rak wat bo-op kom en die ...
View Listing/EnquirePrice: R 499.00Posted by: Nico PietersenLocation: Centurion, not selected
22 April 2013Views: 22Hits: 766
Trapezium Stabiliseerder
Trapezium Stabiliseerder, wat ek nooit meer gebruik nie, te koop.
Die stabiliseerder is in 100% werkende toestand. Als is daar behalwe die boute en moere om hom op jou kar se sleepstang te monteer.
Hierdie meneer kos R1700 nuut.
MY PRYS IS R600.0 ...
View Listing/EnquirePrice: R 600.00Posted by: Nico PietersenLocation: Centurion, not selected
22 April 2013Views: 26Hits: 787