Search by CARAVAN DEALERS
Stabilizers
Trapezium Stabiliseerder
Trapezium Stabiliseerder, wat ek nooit meer gebruik nie, te koop.
Die stabiliseerder is in 100% werkende toestand. Als is daar behalwe die boute en moere om hom op jou kar se sleepstang te monteer.
Hierdie meneer kos R1700 nuut.
MY PRYS IS R600.0 ...
View Listing/EnquirePrice: R 600.00Posted by: Nico PietersenLocation: Centurion, not selected
22 April 2013Views: 25Hits: 763