Klik hier om 'n voorbeeld van die gids te sien

Kamp en Leef
‘n Eksklusiewe en volkome jaarlikse kampeer toergids met 192 A4 volkleur bladsye. Hierdie Kamp en Leef Gids is deur CaravanParks.com gepubliseer, en is beslis die beste uitgawe oor karavaan, kampeer en motorwoonwa vakansies in Suidelike Afrika.
Kamp en Leef Gids  

Die Kamp en Leef Gids stel oor 1300 oorde in Suidelike Afrika voor, insluitende Suid Afrika, Kruger Wildtuin, Namibië, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek en Swaziland. Ons is aanhoudend aan die soek vir nuwe en onbekende oorde in al hierdie streke.

Wat binne die Kamp en Leef Gids is.

  • Die Nasionale Ster Gradering van oorde, as ook al die gegraderde oorde in Suid Afrika, Assessors en alles oor die gegraderde oorde.
  • Provinsiale informasie insluitende streeks informasie, plaaslike aantrek geleenthede, tourisme kantore, afstand en klimaat kaarte.
  • Karavaan, kampeer en buitelewe handelaars landswyd.
  • Kalender, openbare vakansie dae en skool kwartale word vertoon.
  • Informasie oor klubs en assosiasies.
  • ‘n Deeglike seksie met bedrading sketse, puntelys, logboek, tolpad fooie asook karavaan spesifikasies.
Gids distribisie punte
  • Al die CaravanParks.com deelneemende oorde en besighede.
  • 28 Campworld winkels landswyd.
  • 17 Outdoor Warehouse winkels landswyd.
  • 31 Sportsmans Warehouse winkels landswyd.
  • 48 Exclusive Exclusive Books winkels landswyd.
  • Uitgesoekte CNA winkels landswyd.
  • Maui Motorhome Rentals (Internasionale Besoekers)
  • Bobo Campers (Internasionale Besoekers)
  • Britz 4x4 Rentals (Internasionale Besoekers)
  • Uitgesoekte Karavaan en Kampeer Klubs en Assosiasies
Hoe om jou kopie van die Kamp en Leef uitgawe aan te skaf

Om ‘n kopie van ons gids aan te skaf is so maklik soos 1 2 3!

1. Voltooi asseblief die vorm met al die vereiste informasie. U sal dan ‘n e-pos / faks ontvang met u verwysings nommer as ook ons bank besonderhede. Dit sal dan u bestelling bevestiging wees.

2. Doen asseblief die deposito, dan e-pos / faks aan ons ‘n afskrif van die deposito strokie met u verwysings nommer duidelik aangewys.

3. Dit neem 7-14 werksdae vir U gids om U te bereik.