Rugged kloofs, high mountains and dramatic landscapes that sweep away inland from the Orange River divulge the fact that you are now in the vast mountain desert that is the Ai-Ais Richtersveld Transfrontier Park. There are wilderness camps, with chalets, Tattasberg and Gannakourib (fully equipped). Camping sites are at Potjiespram De Hoop, Kokerboomkloof and Sendelings drif at Park entry point. Camping sites on the banks of the Orange River with no shelter or facilities except braai areas. Tourists must supply own water, food supplies, tents and outdoor equipment, with tents only as the Richtersveld terrain is not suitable for caravans. The new tourist access facility, as Sendingsdrift (pont crossing - RSA to Namibia) is now open.
AFRIKAANS
Ruwe klowe, hoë berge en dramatise landskappe wat vanaf die Oranjerivier tot diep in die binneland strek, verklap dat jy jou nou in die eindelose bergwoestyn bevind en dit is hier waar die IAi-IAi/Richtersveld Oorgrens-park, geleë is. By Tattasberg en Gannakourib is volledigtoegeruste wilderniskampe met chalets. Kampeerplekke is geleë by Potjiespram de Hoop, Kokerboomkloof en Sendelingsdrif by die ingang tot die Park en op die oewers van die Oranjerivier. Die Richtersveldterrein is nie geskik vir woonwaens nie en toeriste moet hul eie tente saambring sowel as water, kosvoorrade en buitelugtoerusting. Die nuwe toeristetoegangs-fasiliteit, by Sendelingsdrift (veerbootkruising - RSA na Namibië) is nou oop.
Avontuur en Buitelugaktiwiteite:
• Blomseisoen – ervaar die lenteblomme prag van die Richtersveldgebied (tussen Junie en Oktober, afhangende van goeie reën).
• Voëlkyk - byna 200 spesies in die park.
Begeleide Roetes:
• Vensterval Roete (4 dae, 3 nagte)
• Lelieshoek-Oemsberg Roete (3 dae 2 nagte)
• Kodaspiek Roete (2 dae, 1 nag)
• Bogenoemde is slegs beskikbaar vanaf 1 April tot 30 September.
Contact Us
You must have javascript and cookies enabled to use this form
Caravan and Camping Resorts Accommodation - Caravan Parks, Camp Sites, Holiday Resorts in South Africa and Southern Africa