Bela Bela (Warmbaths), 02 Waterberg Region, Limpopo Province
The Resort
ENGLISH
The Resort
Mbizi Caravan Lodge has a five-star caravan and camping status awarded by the Tourism Grading Council of South Africa. A recent change of ownership has seen immense improvements in many aspects of the resort. Mbizi is situated approximately eight kilometers outside Warmbaths on the R516 at the foothills of the Waterberg. Get away from the everyday rat race and enjoy quality time with your family and friends. Enjoy the abundant bird and wild life by either hiking or cycling through the bushveld. Choose your style of accommodation.
Attractions
Mbizi has a wide variety of facilities and you will never be bored! An animal farm, Bar and entertainment area, bird park, a dam for fishing, game drives, indoor warm water swimming pool, sauna and jacuzzi, liquor store. Outdoor cold water swimming pool, putt-putt course, restaurant, shop, trampolines, badminton, volley ball and table tennis and walking trails. A play park with big waterslides, foefie slides and paintball. We also offer private caravan stand bathrooms. Visitors are more than welcome to walk anywhere on the premises and more!
AFRIKAANS
Die Oord: Mbizi Caravan Park & Lodge is in 2002 `n vyf-stergegradeerde woonwa- en kampeerstatus, toegeken deur die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika. In 'n onlangse opknapping is enorme verbeterings gedoen aan baie aspekte van die oord. Mbizi is ongeveer agt kilometer vanaf Bela-Bela/Warmbad op die R516, aan die voet van die Waterberg geleë. Kom weg van die daaglikse gejaag en bring kwaliteit tyd saam met jou gesin en vriende deur. Geniet die oorvloed van voëllewe en wild deur met `n fiets deur die bosveld te ry of te stap. Kies akkommodasie volgens jou eie styl.
Mbizi het 'n wye verskeidenheid fasiliteite en jy sal nooit verveeld wees nie! Ons het ‘n kroeg en- drankwinkel en onthaalarea, plaasdiere,`voëlpark, 'n dam vir vang-en-vrylaat visvang, wildritte, groot kouewater-swembad, binnehuise warmwater- swembad en 'n Jacuzzi. Ook ‘n mini-golfbaan, 'n restaurant, winkel, wipmatte, pluimbal, vlugbal, tafeltennis en staproetes. Daar is 'n speelpark met groot waterglybane wat prêt aanbied vir almal. Ons beskik ook oor privaat woonwastaanplekke met privaat badkamers Besoekers is meer as welkom om oral op die oord en boskamp rond te stap! Ons bied ook jaarliks die Kyknet Buite Expo aan.
Contact Us
You must have javascript and cookies enabled to use this form
Caravan and Camping Resorts Accommodation - Caravan Parks, Camp Sites, Holiday Resorts in South Africa and Southern Africa