Welcome to Klein Paradys where we offer you refreshment for your soul and mind, far away from the hustle and bustle of the city, a piece of Heaven, a Virtual Paradise.
Take delight in camping or lazing on our lush lawns, together with the serene views of the tranquilizing waters of the placid dam right on your doorstep. The spectacular views across the dam adds a soothing and relaxing touch to this splendid resort - true to its' name - Klein Paradys - "Little Paradise". 80 Stands with 15-amp electricity, we also have 20 exlusive stands with own ablutions, water taps, portable braais, and rubbish bins are situated under an abundance of shade, but there are sunny spots available for the cooler months!
Open During School Holidays! Closed during June and July, but the office will still be open.
New:
· Tennis Courts
· Putt-Putt
· Chess
AFRIKAANS
Welkom by Klein Paradys waar ons aan jou vernuwing van siel en gees bied, vêrweg van die gewoel en druk van die stad, 'n stukkie van die Hemel, `n waarlike Paradys. Kampeer, of ontspan op ons welige grasperke met die verruklike uitsig oor die kalmerende waters van die dam, reg op jou voorstoep. Die asemrowende uitsig oor die dam skep 'n rustige en ontspanne atmosfeer by hierdie natuurskone oord - getrou aan sy naam - Klein Paradys. Ons het 80 staanplekke met 15-ampere elektrisiteit en ook 20 eksklusiewe staanplekke, geleë onder skaduryke bome, met hul eie ablusiegeriewe, waterkrane, draagbare braais, en vullisblikke. Ons het ook `n paar staanplekke in die son vir daardie koeler maande!
Oop tydens skoolvakansies! Gesluit gedurende Junie en Julie.
NUUT:
· Glybaan
Contact Us
You must have javascript and cookies enabled to use this form
Caravan and Camping Resorts Accommodation - Caravan Parks, Camp Sites, Holiday Resorts in South Africa and Southern Africa