Waterfall Safari lodge lies among the ravines of Kranspoort,designed in true African style with natural finishes. This resort proves to be the ideal place to kick back and relax. Social recreation areas overlooking the gorges of Mpumalanga enable you to inhale the fresh mountain air and the comfortable upmarket accommodation in en-suite log cabins and a luxury guesthouse offers breath-taking views of the valley. Hosting a small intimate caravan park with six stands ideal for the off road camper, it is truly an oasis in the bush.
Resort Attractions
A challenging 4X4 route (experienced drivers only) is one of two ways to experience the variety of wildlife offered by the lodge. Smaller game such as klipspringer, impala and warthog can be viewed. Our main attraction is the nature trail to the Waterfall. Pack a picnic basket and enjoy the beautiful surroundings. The unique lookout point giving you a 180° view of the Loskop Valley, Kranspoort Village as well as Kranspoort itself is quite remarkable. A lucky eagle-eyed individual might even spot one of our shy leopards. The abundant bird life also enables the keen bird watcher to enjoy this breakaway.
AFRIKAANS
Waterfall Safari Lodge lê snoesig in die klowe van Kranspoort. Die oord is in ware Afrika-styl ontwerp met natuurlike afwerkings. Hierdie oord is die ideale plek om uit te span en `n blaaskansie te geniet. Sosiale ontspanningsareas wat uitsig bied oor die klowe van Mpumalanga stel jou in staat om die vars berglug in te asem, die gerieflike akkommodasie in houthutte en ‘n gastehuis en die asem-rowende uitsig oor die vallei, te geniet. Hier is ook `n klein intieme woonwapark met agt staanplekke en is ideaal vir die veldvoertuig-kampeerders.
Oord Aanloklikhede:
'n Uitdagende 4x4-roete (slegs ervare bestuurders) is een van twee maniere om die verskeidenheid wild wat hier voorkom, te ervaar. Kleiner wild, soos klipspringers, rooibokke en vlakvarke kan ook gesien word. Die unieke uitkykpunt gee jou 'n 180 ° uitsig oor die Loskop Vallei, Kranspoort Dorpie asook Kranspoort. As jy arend-oë het en gelukkig is kan jy dalk een van ons skaam luiperds sien. Ons grootste trekpleister is die natuurroete na die waterval. Pak 'n piekniekmandjie en geniet die pragtige omgewing. Die ryk voëllewe sal ook vir die entoesiatiese voëlkyker die geleentheid bied om hierdie wegbreek te geniet.
Contact Us
You must have javascript and cookies enabled to use this form
Caravan and Camping Resorts Accommodation - Caravan Parks, Camp Sites, Holiday Resorts in South Africa and Southern Africa