Augrabies Falls National Park lies 120 km west of Upington and 40 km northwest of Kakamas on a tarred access route. The Khoi people called it ‘Aukoerebis’, the place of the Great Noise, referring to the Orange River thundering its way downwards for 60 metres in a spectacular waterfall. The caravan and camping sites are set in a shaded area, and all sites have power points with ablution and barbecue facilities. Waterfall viewpoints are within walking distance from the restaurant complex, with three swimming pools for residents and picnic area for day visitors. Activities include game viewing, Klipspringer Hiking Trail, Dassie Trail (self Guided 2-3 hours), nature trails and night drives with new boardwalk to the falls.
Attractions
· Waterfalls viewpoints on boardwalk very safe and 100% accessable
· Game viewing at leisure using own vehicle.
· Klipspringer Hiking Trail: 3 days, 2 nights and maximum 12 persons per group. Advance bookings essential. Closed October to March due to heat.
· Nature trails that do not require booking: Arrow Point ; Potholes and Moon Rock .
· Night drives.
· Three swimming pools for residents.
AFRIKAANS
Augrabiesvalle Nasionale Park lę 120km wes van Upington en 40km noordwes van Kakamas op ‘n geteerde toegangsroete. Die Khoi-volk noem dit die ‘Aukoerebis’, die plek van die Groot Geraas, wat verwys na die Oranjerivier wat vir 60 meter in ‘n skouspelagtige waterval donderend neerstort. Die woonwa- en kampeerplekke is in ‘n skaduryke terrein geleë en almal het kragpunte met ablusie en braaifasiliteite. Die uitkykpunte oor die waterval in binne loopafstand van die restaurantkompleks, met drie swem-baddens vir oornag besoekers en ‘n piekniekarea met ‘n swembad vir dagbesoekers. Aktiwiteite sluit wildsbesigtiging in, die Klipspringer Staproete, die Dassie Roete (2-3 uur selfbegelei), natuurroetes, oggend- en nagritte en ‘n nuwe plankvoetpad na die valle.
Aanloklikhede
• Uitkykpunte oor die waterval op die plankvoetpad is herstel na die 2011 vloed - baie veilig en 100% toeganklik.
• Wildbesigtiging in vrye tyd met eie voertuig.
• Klipspringer staproete: 3 dae en 2 nagte met ‘n maksimum van 12 persone per groep. Voorafbesprekings noodsaaklik. Gesluit Oktober - Maart as gevolg van hitte.
• Spiespunt, Kolkgate en die Maanrots.
• Oggend- en Nagritte.
• Drie swembaddens vir oornag besoekers en een swembad vir dagbesoekers.
• Twee nuwe stap roetes is binnekort beskikbaar.
Contact Us
You must have javascript and cookies enabled to use this form
Caravan and Camping Resorts Accommodation - Caravan Parks, Camp Sites, Holiday Resorts in South Africa and Southern Africa