Bela Bela (Warmbaths), 02 Waterberg Region, Limpopo Province
The Resort
ENGLISH
The Resort
Exclusive 5 star resort 2 km from Bela Bela in the malaria free Waterberg area. We are situated in the warmer Limpopo, only 45 minutes from Pretoria.
The park boasts 24 private ablution which are equipped with DSTV and 28 shared ablutions camping sites all sites are equipped with braai facilities and electricity.
Umoya is the first park that achieved 5 star rating in only 5 months from opening. Cold and heated pools, bar, childrens playground, dartboard (bring your own darts), table tennis (badminton), volley ball, exotic ducks in farmyard, waterslide and boma.
Nearby Attractions
Umoya has a wide variety of facilities and you will never be bored!
DSTV facility (bring your own TV, decoder and card), hot and cold water swimming pools, Boma,
Putt-putt course, trampolines, volleyball, table tennis, braai facilities and a play area for the children. Come and experience all of this for yourself.
AFRIKAANS
Die Oord:
`n Eksklusiewe oord, 2km vanaf Bela-Bela/Warmbaths, in die malaria vrye Waterberggebied. Ons is geleë in die warmer Limpopo en is slegs 45 minute se ry vanaf Pretoria. Die park spog met 54 staanplekke, elk met sy eie privaat ablusiegeriewe en DSTVfasiliteite, asook 28 kampeerplekke wat ablusiegeriewe deel. Alle staanplekke is voorsien van braaigeriewe, water punt en elektrisiteit. Umoya is die eerste park wat 5-stergradering behaal het binne 5 maande na sy totstandkoming.
Umoya het 'n wye verskeidenheid fasiliteite en jy sal nooit verveeld wees nie! DSTV (bring jou eie TV, dekodeerder en kaart), warm en kouewater swembaddens, Mini-golfbaan, trampoline, vlugbal, en 'n speelterrein vir die kinders. Kom ervaar en geniet self al hierdie geriewe. Ons het ook ‘n kroeg, veerpyltjieborde (bring jou eie pyle), tafeltennis, pluimbal, vlugbal, eksotiese eende op die plaaswerf, waterglybaan, vang-en-vrylaat visvang, en boma vir funksies. Op Umoya is die kinders absoluut veilig en mag rondloop soos hulle lus het! Kom geniet!
Contact Us
You must have javascript and cookies enabled to use this form
Caravan and Camping Resorts Accommodation - Caravan Parks, Camp Sites, Holiday Resorts in South Africa and Southern Africa